Ladinies

Ladinies
Ladin
Gepraat in:  Italië 
Gebied: Trentino-Suid-Tirool
Totale sprekers: 28 000
Taalfamilie: Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Wes-Romaans
    Galloromaans
     Retoromaans
      Ladinies 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Trentino-Suid-Tirool
Gereguleer deur: Istitut Ladin Micurà de Rü
Taalkodes
ISO 639-1: -
ISO 639-2: -
ISO 639-3: lld 
Opskrif in Ladinies. Vertaling: "'n Goeie herberg, goeie geselskap, almal besoek hom graag, oud en jong."

Ladinies is 'n taal wat in sekere Europese lande gebruik word.

Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.

Ladinies word in Belluno, Bolzano, St. Christina in Gröden, Val Gardena in Suid-Tirool en Trient in Italië gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italië op 28 000.

Verwysings

    Eksterne skakels

    • Ethnologue verslag oor Ladinies
    • News - Noeles.net die eerste internet-nuus-portaal in Ladinies (Dolomite Ladinies / Standaard Ladinies). Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur, politiek, samelewing, ens.
    • Weekly Paper - La Usc Di Ladins (Die stem van die Landiniërs - in Ladinies - verskillende afdelings in al die sub-dialekte geskryf.


    Italiese tale
    Italiese groep Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn
    Romaanse tale
    Iberoromaans Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
    Galloromaans Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
    Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
    Frankoprovensaals
    Galloitalies Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
    Retoromaans Romansch | Ladinies | Friulaans
    Italoromaans Dalmaties | Italiaans | Napolitaans
    Suid-Romaans Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
    Balkanromaans Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
    Romaanse
    Kunstale
    Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova
    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.