Bramidae

Bramidae
Brama brama
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Bramidae
Genera

Brama
Collybus
Eumegistus
Pteraclis
Pterycombus
Taractes
Taractichthys
Xenobrama
Sien teks vir spesies.

Die Pomfrets (Bramidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Daar is twee subfamilies en ses genera met twintig spesies wat hoort tot diƩ familie en nege van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke

Die familie se lywe is plat en lank met 'n lang dorsale en anale vinne. Die pektorale vinne is aansienlik langer as die bekken vinne en die stertvin is gevurk. Die grootte wissel van 29 cm tot 1 m. Die familie is pelagiese vis; hulle kom in die oop oseane voor en nooit naby die land nie. Hierdie familie is gewilde prooi vir tuna, makriel en marlyn.

Genus

Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

  • Brama

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.