Roland Korporasie

Roland Korporasie
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 18 April 1972
Hoofkantoor Hamamatsu, Shizuoka,Japan
SleutelpersoneIkutaro Kakehashi
Gebied bedienW√™reldwyd
IndustrieElektronika
ProdukteMusiekinstrumente, Audio / Video, elektronika, rekenaar-verwante produkte
Werknemers3 060 (2013)
Webwerfroland.com
Roland TR-909

Roland Korporasie (Roland Corporation) is 'n vervaardiger van elektroniese musiekinstrumente, elektroniese toerusting en sagteware. Dit is gestig deur Ikutaro Kakehashi in Osaka op 18 April, 1972.

Roland gebruik 'n aantal adisionele name vir hulle produkte:

  • BOSS (kitaar effekte-pedale, effekte-eenhede, ritme-masjiene)
  • Edirol Skoot Media Produksie (Desktop Media Production or 'DTMP')
  • Rodgers Instruments (elektroniese en kombinasie pyporrels)
  • Roland Digital Group (Roland DG).

Roland se leuses:

  • Inspire the enjoyment of creativity
  • Be the best rather than the biggest
  • The Roland Family - Cooperative Enthusiasm

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.