Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
Maandag, 7 September 2020
Hier is tans 93 538 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel

Die Verenigde State se nasionale rugbyspan (Engels: United States national rugby union team) is ’n sportspan wat die Verenigde State in internasionale rugby verteenwoordig. Dié span dra die bynaam “die Arende” (the Eagles), afgelei van die VSA se nasionale dier, die Amerikaanse seearend (Haliaeetus leucocephalus). Rugby word in die Verenigde State deur VSA Rugby geadministreer. Die Verenigde State se nasionale rugbyspan is tans (September 2020) 16de op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys en die tweede beste rugbyspan in die AmerikasArgentinië. Tot rugby se terugkeer na die Olimpiese Spele in 2016 was die VSA die titelhouers van die Olimpiese rugbykampioenskap, nadat hulle hul enigste teenstander tydens die Olimpiese Somerspele 1920 verslaan en tydens die Olimpiese Somerspele 1924 hul titel suksesvol verdedig het.

Die Verenigde State het in 1912 hul internasionale rugbydebuut teen Australië gemaak. Die span neem jaarliks deel aan Wêreldrugby se Stille Oseaan Nasiesbeker teen Fidji, Japan, Kanada, Samoa en Tonga. Die Verenigde State neem ook gereeld aan die Amerikaanse Kampioenskap deel en speel tydens dié toernooi teen Argentinië XV, Brasilië, Chili, Kanada en Uruguay.

Die VSA word reeds lank as ’n mindere rugbynasie gesien, maar deur ’n professionele benadering is die Arende besig om verbeterings in afrigting, bestuur en spelerontwikkeling te maak en het as ’n resultaat hiervan vordering op die veld gelei. Die Arende het potensieel ’n reuse poel spelers aangesien baie Amerikaners Amerikaanse voetbal op hoërskool en kollege speel. Hulle verruil egter nie sommer die sport om oor te gaan na ander sportkodes soos bv. rugby terwyl hulle op hoërskool is nie. Baie min Amerikaners word egter groot met rugby en meeste spelers speel vir die eerste keer op kollege of selfs later rugby. Die gemiddelde Amerikaanse speler het dus baie minder rugby-ondervinding as spelers van soortgelyke ouderdom in die tradisionele rugbynasies.

...lees verder

In die nuus

Het u geweet...

... dat die Hughes H-4 Hercules, een van die grootste vliegtuie wat ooit vervaardig is, slegs een keer gevlieg het?

...dat sterrestelsels konstant in beweging is? Sommige stelsels, soos dié in die stelsel Arp 87, raak soms selfs in botsings betrokke.

Vandag in die geskiedenis

7 September: Onafhanklikheidsdag in Brasilië (1822)


Voorbladbeeld


'n Indrukwekkende saamgestelde foto van die Grand Canyon Horse Shoe Bend in die VSA.
Foto-erkenning: Christian Mehlführer
Vind artikels
Soekhulp

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.