Gelykvin-plooibek

Gelykvin-plooibek
Bewaringstatus
Nie geëvalueer (IUBN 3.1)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: Eumetazoa
Superfilum: Deuterostomia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Familie: Gerreidae
Genus: Gerres
(Quoy & Gaimard, 1824)[2][3]
Spesie: G. methueni
Binomiale naam
Gerres methueni
(Regan, 1920)[4]
Sinonieme
  • Gerres rappi (Barnard, 1927)
  • Xystaema rappi (Barnard, 1927)[5]

Die Gelykvin-plooibek (Gerres methueni) is 'n vis wat voorkom aan die ooskus van Afrika vanaf Mosambiek tot by Algoabaai en ook by Madagaskar. In Engels staan die vis bekend as die Evenfin pursemouth.

Voorkoms

Die lyf is silwer met donker horisontale strepe wat die skublyne volg. Die rant van die dorsale vin is donker en die stert vin is diep gevurk. Die vis word nie groter as 30 cm nie.

Habitat

Die vis leef in varswater en riviermondings. Die wyfie skiet kuit in die see alhoewel die vis water met 'n lae soutinhoud verkies. Die onvolwasse vissies kom net in riviermondings voor.

Sien ook

Bron

  • Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7

Verwysings

  1. [IUCN] (en)
  2. Quoy J. R. C. & Gaimard J. P., 1824-1825. Beskrywing van visse. Hoofstuk IX. A: Freycinet, L., Reise rondom die wêreld op die korvette L. M. "L'Uranie" en "La Physicienne," gedurende die jare 1817 - 1820. Parys. Voyage Uranie, Zool. 192-401.(fr)
  3. uBio (en)
  4. Regan, C. T., 1920. Freshwater fishes from Madagascar. Annals and Magazine of Natural History (Series 9) v. 5 (núm. 29): 419-424.
  5. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.