Mouillepunt-vuurtoring

'n Poskaart wat die Mouillepunt-vuurtoring uitbeeld

Die Mouillepunt-vuurtoring was 'n vuurtoring in Mouillepunt in Kaapstad, Suid-Afrika, wat in 1842 gebou en in 1908 gesloop is. Dit was aan die noordoostelike kant van Tafelbaai in Grangerbaai geleë. Dit was die tweede vuurtoring wat in Suid-Afrika gebou is naas die Groenpunt-vuurtoring (1824). Dit was 'n ronde steentoring, omtrent 11 meter hoog. Die fondament kan nog gesien word voor die hotelskool van die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie.[1]

Verwysings

  1. Lighthouse Depot, Mouille Point Light, besoek op 21 Desember 2006

Koördinate: 33°54′00″S 18°25′19″O / 33.90000°S 18.42194°O / -33.90000; 18.42194


Vuurtorings van Suid-Afrika

Atlantiese Kus en Valsbaai:

Dasseneiland  Doringbaai  Groenpunt  Groenriviermond  Hondeklipbaai  Kaap Columbine  Kaappunt (Diaspunt)  Kaappunt (Kaap Maclear)  Kaapstadhawe-breekwater  Kaap St. Martin  Milnerton  Mouillepunt  North Head, Saldanhabaai  Port Nolloth  Robbeneiland  Roman Rock  Simonstad-skeepswerf  Slangkop  South Head, Saldanhabaai  Stompneuspunt

Kaapse Suidkus:

Cape Seal  Danger Point  Hangklip  Kaap Agulhas  Kaap Infanta  Kaap Sint Blaize  Quoin Point  Ystervarkpunt

Oos-Kaap:

Castle Point  Deal-vuurtoring  Donkin Hill  Groot-Vispunt  Hood Point  Kaap Hermes  Kaap Morgan  Kaap Recife  M’bashe Point  Seal Point  South Sand Bluff  Voëleiland

KwaZulu-Natal:

Anglo-American-gebou  Cooper  Durnford Point  Green Point (Clansthal)  Ifafastrand  Jesser Point  Kaap St. Lucia  Kaap Vidal  North Sand Bluff  Ou Bluff-vuurtoring  Port Shepstone  Richardsbaai-Noord-breekwater  Richardsbaai  Umhlanga Rocks

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.