2017 Curriebeker Premierafdeling

2017
Verdedigende kampioene Vrystaat Cheetahs (5de titel)
Kampioene Westelike Provinsie (34ste titel)
Totaal wedstryde 45
Wedstryde gespeel   45
Drieë gedruk 378  (gemiddeld 8.4 per wedstryd)
Meeste punte 96 George Whitehead (Griekwas)
Meeste drieë 10 Warrick Gelant (Blou Bulle)

Die 2017 Curriebeker Premierafdeling is ’n top rugbykompetisie wat van 21 Julie – 28 Oktober 2017 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 79ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.

Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioen. Hulle het die Blou Bulle met 36–16 in die 2016 eindstryd op die Toyota-stadion verslaan. Die eindstryd in 2017 is op 28 Oktober beslis met die Natalse Haaie wat teen die Westelike Provinsie in Durban gespeel het. Die Westelike Provinsie het met 33–21 gewen en hulle 34ste titel ingepalm.

Spanne

Tabel

2017 Curriebekertabel

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Tabelpunte
1 Natalse Haaie 12 10 0 2 352 229 +123 7 47
2 Westelike Provinsie 12 7 0 5 410 308 +102 9 37
3 Leeus 12 6 0 6 346 395 –49 11 35
4 Blou Bulle 12 5 0 7 457 442 +15 12 32
5 Cheetahs 12 6 0 6 357 458 –101 7 31
6 Pumas 12 4 0 8 348 371 –23 11 27
7 Griekwas 12 4 0 8 391 458 –67 10 26
Opgedateer op 16 Oktober 2017

Tabelnotas

Voorafgegaan deur:
2016 Curriebeker
Curriebeker
2017
Opgevolg deur:
2018 Curriebeker


Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 21-23 Julie Week 9 8-9 Seotember
Week 2 29–30 Julie Week 10 15-16 September
Week 3 4-5 Augustus Week 11 23 September
Week 4 9 Augustus Week 12 29 Sept-1 Okt
Week 5 12 Augustus Week 13 6-8 Oktober
Week 6 18-20 Augustus Week 14 13-14 Oktober
Week 7 25-26 Augustus Halfeindronde 21 Oktober
Week 8 1-2 September Eindstryd 28 Oktober

Week 1

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 2

Loslootjie: Blou Bulle

Week 3

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Week 4

Loslootjie: Goue Leeus

Week 5

Loslootjie: Pumas

Week 6

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 7

Loslootjie: Griekwas

Week 8

Loslootjie: Westelike Provinsie

Week 9

Loslootjie: Blou Bulle

Week 10

Loslootjie: Vrystaat Cheetahs

Week 11

Loslootjie: Goue Leeus

Week 12

Loslootjie: Pumas

Week 13

Loslootjie: Natalse Haaie

Week 14

Loslootjie: Griekwas

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
21 Oktober 2017 - Growthpoint Kings Park, Durban
 Natalse Haaie 37  
 Blou Bulle 27   28 Oktober 2017 - Growthpoint Kings Park, Durban
     Natalse Haaie 21
21 Oktober 2017 - DHL Nuweland, Kaapstad    Westelike Provinsie 33
 Westelike Provinsie 19
 Goue Leeus 5  

Halfeindronde

Eindstryd

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.